Wêreldoseanedag: Ons moet ʼn volhoubare blou ekonomie bevorder
    11 Junie 2024
  
    Wêreldoseanedag is op Saterdag 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop gewys dat samewerking en rentmeesterskap belangrik is om die enorme ekonomiese, omgewings- en maatskaplike kapitaal van ons oseane volhoubaar te benut en te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Francis Vorhies (News24)
 - Prof Francois Vreÿ (Daily Maverick)
 - Aidan Bossert (Cape Argus)