Doen nou aansoek vir die USB se SBA-ontwikkelingsprogram
    19 Januarie 2016
  
    Daar is nog tyd vir Kleinsake-eienaars van Mitchells Plain, Khayelitsha en Gugulethu om vir die USB Kleinsakeakademie (SBA) se ontwikkelingsprogram vir 2016 aansoek te doen, om beide hul sakevaardighede en persoonlike vaardighede te onwikkel. Aansoeke sluit op Vrydag, 29 Januarie 2016.
Kliek hier vir meer inligting http://www.usb.ac.za/Pages/AboutUs/Small-Business-Academy.aspx