 
      vivus Mei 2016 nou beskikbaar
    26 Mei 2016
  
    vivus Mei 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie.
Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit in:
- US ontwikkel ‘n snel-diagnostiese toets vir TB 
- Ondersteun FGGW Fonds 
- Raaisels van Parkinson se siekte word ontrafel 
- Uitblinker dokter ontvang US se Kanseliersmedalje 
Kliek hier om VIVUS te lees.