
Verwelkomingsgeleentheid vir nuwelinge en ouers
16 Januarie 2017
Donderdag 19 Januarie 2017, 18:00-19:00, Danie Craven-stadion (informele voorprogram begin 17:30)
Die amptelike verwelkoming van nuwelingstudente (Stellenbosch-kampus, Tygerberg-ampus en Fakulteit Krygskunde), hul ouers/voogde, studenteleiers en personeel vind om 18:00 in die Danie Craven-stadion op Coetzenburg plaas.
Kliek hier om meer uit te vind oor die geleentheid.