Skip to main content
Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde

Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde

Wanneer dr Lesley Wessels vandeesweek oor die verhoog stap om haar doktorsgraad in Wiskunde te ontvang, is dit die einde van 'n lang pad wat al op die...

Lees verder
Mpendulo Cele is Maties se beste MSc-student vir 2020

Mpendulo Cele is Maties se beste MSc-student vir 2020

Die Universiteit Stellenbosch se beste MSc-student vir 2020, mnr. Mpendulo Cele (25), is vol lof vir hoe sy onderwysers by Zwelethu Hoërskool en die Kutlwanong...

Lees verder
Nasima Badsha vereer vir hervorming van hoër onderwys

Nasima Badsha vereer vir hervorming van hoër onderwys

“Ek wens almal van julle geluk wat vanaand jul kwalifikasies ontvang het ná jare en jare se harde werk. Ek hoop regtig dat julle jul drome en aspirasies sal...

Lees verder
US-doktorale graduatus se missie is om mense met gestremdhede te help

US-doktorale graduatus se missie is om mense met gestremdhede te help

As 'n geregistreerde maatskaplike werker maar ook 'n persoon met 'n gestremdheid, het Noreth Muller-Kluits altyd geweet haar roeping is om verandering te help...

Lees verder
Gradueer ondanks talle teenslae

Gradueer ondanks talle teenslae

Dit was nog altyd Naseegha Cariem se droom om 'n onderwyser te word.

Toe sy in 2012 as 'n eerstejaarstudent by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het...

Lees verder
US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap

US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap

Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek wyle me Rachel Kachaje, wat vroeër vanjaar oorlede is, postuum met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad Doktor in...

Lees verder
Gradeplegtigheidsviering April 2020

Gradeplegtigheidsviering April 2020

​​Aangesien die April 2020 gradeplegtighede gekanselleer moes word as gevolg van die COVID-19 virus, het die Fakulteit Teologie 'n plan gemaak om ons nuwe...

Lees verder
US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi

US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi

Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde...

Lees verder
Van bitter tot soete herinneringe

Van bitter tot soete herinneringe

Hy het as 'n arm tiener besef dat as hy as laerskoolonderwyser kon kwalifiseer, hy ten minste 'n koppie tee elke oggend sou kon bekostig.

Maar toe dr Peter...

Lees verder
Subscribe to Graduation