 
      USB-dosent die eerste vrou in SA om 'n PhD in Ontwikkelingsfinansies te ontvang
    15 Oktober 2019
  
    Die artikel, Chasing her destiny: USB lecturer becomes the first woman in SA to receive a PhD in Development Finance, is deur die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) geskryf en op 18 September 2019 op hul webtuiste gepubliseer.
- Om die oorspronklike artikel oor dr Nthabiseng Moleko te lees, kliek hier.