Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sunelle Hanekom at her graduation on 23 March 2026
Image by: Henk Oets

Toekennings en mylpale

Sunelle Hanekom voltooi ‘n kringloop van tikster tot meestersgraad

Vir meer as drie dekades het Sunelle Hanekom agter die skerms gewerk – prosesse georganiseer, ondersteun en bestuur om te verseker dat ander kon slaag. Nou, op...
Lees verder
Herdink die Dekoloniale Oomblik: Na 'n Etiek van Gasvryheid in Hoër Onderwys

Herdink die Dekoloniale Oomblik: Na 'n Etiek van Gasvryheid in Hoër Onderwys

ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar 

U word genooi na die eerste kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir...

Lees verder
US-VK-vennootskap versterk waarneming van respiratoriese siektes in SA en VK

US-VK-vennootskap versterk waarneming van respiratoriese siektes in SA en VK

'n Noord-Suid-vennootskap tussen die Genomiese Waarnemingseenheid (GSU) by die Wellcome Sanger-instituut en die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie...

Lees verder
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

​Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...

Lees verder
KI, Geletterdheid en die Universiteit: Waar staan ons nou?

KI, Geletterdheid en die Universiteit: Waar staan ons nou?

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Spreker: Dr Hanelie Adendorff

​Onderwerp: KI...

Lees verder
Inskrywings vir 2025 is oop!

Inskrywings vir 2025 is oop!

​Inskrywings vir 2025 is oop!​​

Is jy ’n tutor, demi, moduleassistent, leerassistent, onderrigassistent of assesseringsassistent?

Verbeter jou vaardighede en kry...

Lees verder
US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab

US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab

Prof Kennedy Dzama, Visedekaan vir Navorsing, Nagraadse Studie en Innovasie by die Fakulteit AgriWetenskappe, is aangestel as Voorsitter van die Southern Africa...

Lees verder