Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
US Regskliniek eerste regskliniek van ’n universiteit om toestemming vir groepsgeding te kry

US Regskliniek eerste regskliniek van ’n universiteit om toestemming vir groepsgeding te kry

​​Die Grondwethof het 'n aansoek vir verlof tot appèl in 'n hoë-profiel bedrogsaak verwerp, wat dit nou vir die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek moon...

Lees verder
Kaapse Kleurlingkorps-gesprek neem oorlogstrauma onder die loep

Kaapse Kleurlingkorps-gesprek neem oorlogstrauma onder die loep

Wat gebeur wanneer mense se traumatiese geskiedenis negeer word? Dit was die uitgangspunt van 'n post-doktorale projek wat tot 'n betekenisvolle byeenkoms in...

Lees verder
Voorste letterkundige van US vereer met Jan H Maraisprys

Voorste letterkundige van US vereer met Jan H Maraisprys

​Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandag (28 Julie 2023) aangekondig dat die vermaarde letterkundige, prof Louise Viljoen, vanjaar se...

Lees verder
Is ChatGPT en AI die einde van assessering soos ons dit ken?

Is ChatGPT en AI die einde van assessering soos ons dit ken?

Talks @ Stellenbosch University het onlangs 'n episode vrygestel oor die onderwerp "Is ChatGPT en AI die einde van assessering soos ons dit ken?". In hierdie...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch verower internasionale prys vir volhoubaarheids-inisiatiewe

Universiteit Stellenbosch verower internasionale prys vir volhoubaarheids-inisiatiewe

​Die werk van die Universiteit Stellenbosch (US) se kantoor vir volhoubare ontwikkelingsimpak, die DVO/2063 Impak Hub, is as die Doelwitte vir Volhoubare...

Lees verder