Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Besoek aan SciMathUS deur Kansas Universiteit skep geleenthede vir samewerking

Besoek aan SciMathUS deur Kansas Universiteit skep geleenthede vir samewerking

Agt leerders, vergesel deur drie personeellede van die Kansas Universiteit (KU) se Trio-programme se Upward Bound-inisiatief, het SciMathUS in Julie besoek...

Lees verder
Internasionaal-gerekende filantroop nooi US-Koor en Rektor na Japan

Internasionaal-gerekende filantroop nooi US-Koor en Rektor na Japan

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, en 50 lede van die US se internasionaal bekroonde koor is op pad na...

Lees verder
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Maureen Robinson

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Maureen Robinson

Fakulteit Opvoedkunde vier hierdie Vrouemaand merkwaardige vroue in die fakulteit. Prof Maureen Robinson het reeds afgetree, maar het vir baie jare...

Lees verder
SUNFin is lewendig

SUNFin is lewendig

​Die werk wat vier jaar en drie maande gelede begin is, het daartoe gelei dat die Universiteit Stellenbosch op 26 Julie 2023 sy 35 jaar-oue erfenisstelsel Tera...

Lees verder
Internasionale konferensie en beraad ondersoek rol van sakesektor in sosiale geregtigheid

Internasionale konferensie en beraad ondersoek rol van sakesektor in sosiale geregtigheid

Nasionale leiers uit die akademie, regering, sakesektor, burgerlike samelewing, die diplomatieke gemeenskap en kundiges van regoor die wêreld kom in Oktober...

Lees verder