Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue

Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue

Vrouedag is op Woensdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig laat val op van die...

Lees verder
#USvroue: Matie omskep gemeenskapsdiens in florerende besigheid wat werk skep

#USvroue: Matie omskep gemeenskapsdiens in florerende besigheid wat werk skep

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
TLA Seminaar: Kurrikulumvernuwing: Die Middeweg tussen Kliniesevaardigheids- en Kritiesevaardigheidsontwikkeling

TLA Seminaar: Kurrikulumvernuwing: Die Middeweg tussen Kliniesevaardigheids- en Kritiesevaardigheidsontwikkeling

​Die Afdeling Leer- en Onderrigverryking bied hulle volgende kwartaallikse seminaar op 31 Augustus 2023 aan.​

Spreker: Prof Marianne Unger (Afdeling...

Lees verder
'US lewer betekenisvolle bydrae om die mensdom vooruit te help - Rektor by sportberaad

'US lewer betekenisvolle bydrae om die mensdom vooruit te help - Rektor by sportberaad

“Ons wil relevant wees vir die mense van ons land, vasteland en die res van die wêreld en ons wil 'n betekenisvolle bydrae lewer wat die mensdom in sy...

Lees verder
Fakkeldraer vir vroueatlete gee die toon aan by Maties Sport