Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Nina Schumann in a blue dress in Stellenbosch
Image by: Supplied

Menings en artikels

Prof Nina Schumann vind nuwe note in ’n wêreld herverbeel deur Parkinson se siekte

Toe die begaafde pianis prof Nina Schumann vir haar eerste mammogram gegaan het, het sy ’n roetine-ondersoek verwag. In plaas daarvan is sy daar weg met ’n...
Lees verder
Speletjies met voorskoolse kinders verbeter ouer mense se geestelike welstand

Speletjies met voorskoolse kinders verbeter ouer mense se geestelike welstand

Om speletjies saam met voorskoolse kinders te speel en interaksie met hulle te hê, kan help om die geestelike welstand en gemoedstoestand van ouer mense in...

Lees verder
Nuwe talks@stellenboschuni-reeks oor transformerende assessering bekendgestel

Nuwe talks@stellenboschuni-reeks oor transformerende assessering bekendgestel

Die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV) het onlangs op talks@stellenboschuni 'n gespreksreeks bekendgestel waarin transformerende...

Lees verder
HELTASA: Digitale Dialoog en (un)Conference uitnodigings

HELTASA: Digitale Dialoog en (un)Conference uitnodigings

Die jongste nuus van HELTASA volg. Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Onderrig en Leer in Hoër Onderwys (HELTASA) is ʼn beroepsvereniging vir opvoeders en...

Lees verder
Facilities Management give back to Stellenbosch Police Station on Mandela Day 2023

Facilities Management give back to Stellenbosch Police Station on Mandela Day 2023

​​“In the 32 years that I've worked at Stellenbosch's Police Station, it was the first time that we received this kind of visit from our community. Normally we...

Lees verder
Opleiding van Ugandese Geestesgesondheid Praktisyns in Emosioneel-gefokusde Verhouding Terapie

Opleiding van Ugandese Geestesgesondheid Praktisyns in Emosioneel-gefokusde Verhouding Terapie

Daar is 'n hoë voorkoms van paar- en verhoudingsprobleme in Uganda wat 'n negatiewe invloed uitoefen op die geestelike en interpersoonlike welsyn van individue...

Lees verder