Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Erika Hoffman

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Erika Hoffman

Nog 'n merkwaardige vrou wat verskeie groot mylpale behaal het, is Erika Hoffman. Sy het in 2000 by die US begin werk by IMSTUS wat in 2013 deel geword het van...

Lees verder
Biodiversiteit van natuurlike woude buffer felheid van uitheemse boomindringing

Biodiversiteit van natuurlike woude buffer felheid van uitheemse boomindringing

'n Nuwe studie wat hierdie week in Nature gepubliseer is, het gevind dat die inheemse biodiversiteit van natuurlike woude, grootliks die felheid van uitheemse...

Lees verder
#USVroue: Top US genitikus ontsluit die geheime van seldsame siektes vir pasiënte en studente

#USVroue: Top US genitikus ontsluit die geheime van seldsame siektes vir pasiënte en studente

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek

Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek

​Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van...

Lees verder
#USVroue: ‘Voed ’n meisie op en jy verander die toekoms’