Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie

Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie

Die Universiteit Stellenbosch maak gereed om die maroen tapyt uit te rol vir Tuiskoms 2023 wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op die...

Lees verder
'n Geskenk vir die volgende generasie Maties

'n Geskenk vir die volgende generasie Maties

Verlede jaar het Nick Smit, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), en sy lewensmaat Francois Conradie besluit dis tyd om van hul voorregte in...

Lees verder
Transformatiewe Assessering Praatjie

Transformatiewe Assessering Praatjie

Talks @ Stellenbosch University​ se nuutste episode van LOV se “Talking Transformative Assessment”-podsendingreeks, voer Elzette le Roux en Hanelie Adendorff ...

Lees verder
Matteus-evangelie hou lesse in oor vergifnis, versoening — Prof Marius Nel

Matteus-evangelie hou lesse in oor vergifnis, versoening — Prof Marius Nel

Prof Marius Nel van die Departement Ou en Nuwe Testament in die Fakulteit Teologie by die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 24 Augustus 2023 sy...

Lees verder
Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente

Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente

​Phd-studente in mariene biologie aan die Universiteit Stellenbosch het onderskeidelik die eerste en derde prys ontvang vir hulle mondelinge voordragte oor die...

Lees verder
Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek

Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek

Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van die...

Lees verder