Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
UNESCO-leerstoel in interkulturele bevoegdheid Die twee geleenthede voor die leerstoelbekendstelling 14-15 Augustus

UNESCO-leerstoel in interkulturele bevoegdheid Die twee geleenthede voor die leerstoelbekendstelling 14-15 Augustus

​Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) het onlangs twee dae se aktiwiteite met betrekking tot interkulturele bevoegdheid aangebied, wat...

Lees verder
Liefde vir syfers open deure vir US-dosent

Liefde vir syfers open deure vir US-dosent

​'n Fassinasie met syfers en 'n voorliefde vir probleemoplossing het 'n stil seun van 'n arm nedersetting in die noorde van Namibië gehelp om 'n gerespekteerde...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023

Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023

Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...

Lees verder
Prof Elmi Muller se werk het lewens gered, beïnvloed steeds regs- en gesondheidsorgbeleid

Prof Elmi Muller se werk het lewens gered, beïnvloed steeds regs- en gesondheidsorgbeleid

Prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 29 Augustus 2023 haar intreerede...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit

Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit

Die Departement Fisika by die Universiteit  Stellenbosch (US) se navorsingskapasitieit in astronomie en astrofisika word uitgebrei met die aanstelling van Prof...

Lees verder