Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Die Media, BRICS en Geopolitiek

Die Media, BRICS en Geopolitiek

​​Hierdie seminaar, aangebied deur die Departement Joernalistiek en die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, fokus op die mediadekking van geopolitieke...

Lees verder
Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses

Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses

Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 31 Augustus amptelik sy Masiphumelele-sentrum in gebruik geneem, wat 'n belangrike mylpaal verteenwoordig...

Lees verder
Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal

Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal

“Goeie regering is die grondslag waarop 'n suksesvolle nasie gebou word. Dit is nie net 'n gonswoord nie."

Dit was die woorde van die Ouditeur-generaal (OG) van...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus

Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende stap geneem om menstruasie-armoede te beëindig deur moderne sanitêre doekiesmasjiene op kampus te...

Lees verder
Vrouemaand eindig op ʼn hoë noot vir twee US-akademici

Vrouemaand eindig op ʼn hoë noot vir twee US-akademici

​Vir twee jong wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) was Augustus ekstra spesiaal toe hulle uitgevind het hulle is as finaliste vir die 2023-...

Lees verder