Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit

Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit

Die Departement Fisika by die Universiteit  Stellenbosch (US) se navorsingskapasitieit in astronomie en astrofisika word uitgebrei met die aanstelling van Prof...

Lees verder
Besoekende Brasiliaanse akademici opgewonde oor vooruitsigte van groter samewerking

Besoekende Brasiliaanse akademici opgewonde oor vooruitsigte van groter samewerking

​ʼn Afvaardiging van Brasiliaanse akademici, wat sowat 20 hoëronderwysinstellings verteenwoordig en deur die Brasiliaanse Vereniging van Rektore van Staats- en...

Lees verder
ʼn ‘Waardekrisis’ lê ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand

ʼn ‘Waardekrisis’ lê ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand

​Die onderwaardering van die natuur lê ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wêreld in die gesig gestaar word.

ʼn Onlangse referaat met die...

Lees verder
US voer die botoon in die SA Tersiêre Wiskunde Olimpiade

US voer die botoon in die SA Tersiêre Wiskunde Olimpiade

​Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van...

Lees verder
Prof Jansen deel die geskiedenis en integriteit van SA universiteite met Knight-Hennessy studente

Prof Jansen deel die geskiedenis en integriteit van SA universiteite met Knight-Hennessy studente

Elf Knight-Hennesy studente en vyf personeellede van Stanford Universiteit het Fakulteit Opvoedkunde op 21 Augustus besoek. Hulle is deur die Kantoor van prof...

Lees verder
Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie

Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie

Die Universiteit Stellenbosch maak gereed om die maroen tapyt uit te rol vir Tuiskoms 2023 wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op die...

Lees verder