Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Thembani Dube, a lecturer in the Department of History at SU, capped her sister, Sukoluhle Linda Duba, a junior lecturer at the Department of Economics, on graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Linda Dube hou aan speel deur verlies om haar meestersgraad te verwerf

Sukoluhle Linda Dube het in die vroeë oggendure van 4 Desember 2024 in die middel van 'n sokkertoernooi in Kimberley waar sy die Universiteit Stellenbosch (US)...
Lees verder
Dr Tjaart van der Walt photographed at the Coetzenburg Centre where he received his honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
Dr Olive Shisana photographed at the Coetzenburg Centre where she received her honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
DTTS-geleide studie doeltreffende behandeling om multimiddelweerstandige TB by kinders én volwassenes te voorkom

DTTS-geleide studie doeltreffende behandeling om multimiddelweerstandige TB by kinders én volwassenes te voorkom

​'n Rigtinggewende kliniese proef wat verlede week by die vergadering van die Union Conference on Lung Health in Parys-bekend gestel is, het getoon dat 'n...

Lees verder
Vergroot Afrika se teenwoordigheid in wêreldwye navorsingsarena — Prof Wim de Villiers

Vergroot Afrika se teenwoordigheid in wêreldwye navorsingsarena — Prof Wim de Villiers

​Afrika-universiteitedag is onlangs (12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf die Rektor en Visekanselier van die Universiteit...

Lees verder
Topstudente in Chinees wen groot in Naspers-toekennings

Topstudente in Chinees wen groot in Naspers-toekennings

Topstudente in Chinees aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs by 'n kleurryke toekenningsgeleentheid vereer en met groot pryse – wat 'n reis na...

Lees verder
Veeltaligheid in onderwys bespreek

Veeltaligheid in onderwys bespreek

Prof David Lasagabaster, buitengewone professor in die Departement Kurrikulumstudies, het op 6 November 'n openbare lesing gelewer oor 'n onderwerp wat...

Lees verder
CISU-skoolonderwysafvaardiging 2023 gaan haal inspirasie in China

CISU-skoolonderwysafvaardiging 2023 gaan haal inspirasie in China

​Vanjaar se Chinese Bridge-skoolonderwysafvaardiging na China, wat die Confucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) in samewerking met die...

Lees verder
US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival

US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival

​Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul stempel afgedruk by die onlangse  eerste African Biotrade Festival wat in Johannesburg plaasgevind...

Lees verder