Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Thembani Dube, a lecturer in the Department of History at SU, capped her sister, Sukoluhle Linda Duba, a junior lecturer at the Department of Economics, on graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Linda Dube hou aan speel deur verlies om haar meestersgraad te verwerf

Sukoluhle Linda Dube het in die vroeë oggendure van 4 Desember 2024 in die middel van 'n sokkertoernooi in Kimberley waar sy die Universiteit Stellenbosch (US)...
Lees verder
Dr Tjaart van der Walt photographed at the Coetzenburg Centre where he received his honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
Dr Olive Shisana photographed at the Coetzenburg Centre where she received her honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
Het ons KI te lank ’n vrypas gegee?

Het ons KI te lank ’n vrypas gegee?

Kunsmatige intelligensie (KI) het in 'n groot mate deel van ons alledaagse lewens geword namate ons toenemend daarvan afhanklik is. Moet ons bang wees vir KI...

Lees verder
Maties Sport neem die voortou in US se handelsmerkvernuwing

Maties Sport neem die voortou in US se handelsmerkvernuwing

Om uitnemend te wees, is tweede natuur vir die mense by Maties Sport. Dit is waarom die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerkvernuwing by dié entiteit...

Lees verder
US skitter in toekennings vir bemarkings- en kommunikasiebedryf

US skitter in toekennings vir bemarkings- en kommunikasiebedryf

Die Universiteit Stellenbosch (US) het nie minder nie as 31 toekennings by die jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Uitnemendheid in Bemarking, Bevordering en...

Lees verder
Universiteit van Stellenbosch is mede-gasheer vir Internasionale Kommunikasie in Afrika-konferensie

Universiteit van Stellenbosch is mede-gasheer vir Internasionale Kommunikasie in Afrika-konferensie

Die Departement Joernalistiek het onlangs saam met die Universiteit van Kaapstad die Internasionale Kommunikasie Vereniging (International Communication...

Lees verder
Wêreldtoiletdag: Talle het nog nie veilige toilette, behoorlike sanitasiegeriewe

Wêreldtoiletdag: Talle het nog nie veilige toilette, behoorlike sanitasiegeriewe

​Wêreldtoiletdag is op 19 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian doen dr Jo Barnes (Departement Globale Gesondheid) ʼn beroep op die...

Lees verder
Wêreldkinderdag: Samewerking belangrik om TB-meningitis by SA se kinders te bekamp

Wêreldkinderdag: Samewerking belangrik om TB-meningitis by SA se kinders te bekamp

​Wêreldkinderdag word jaarliks op 20 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times beklemtoon prof Regan Solomons (Departement Pediatrie en...

Lees verder