Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
MIV-verwante kankernavorsing baat by groot toekenning

MIV-verwante kankernavorsing baat by groot toekenning

Kanker is die hoofoorsaak van sterftes onder mense wat met MIV leef in hoë- en lae hulpbronlande. En die uitkoms vir daardie pasiënte is dikwels minder...

Lees verder
Minecraft Education help verbeter leerders se kodering- en robotikavaardighede

Minecraft Education help verbeter leerders se kodering- en robotikavaardighede

Die digitale speletjie-gebaseerde leerplatform Minecraft Education kan leerders help om hulle vaardighede in kodering en robotika te verbeter, wat hulle goed...

Lees verder
US se Beleidsinnovasielaboratorium ’n eerste in Afrika

US se Beleidsinnovasielaboratorium ’n eerste in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek Afrika se eerste Beleidsinnovasielaboratorium amptelik bekend gestel danksy 'n vennootskap met die...

Lees verder
Wêreldgesondheidsdag: Besnoeiings in begroting bedreig reg op gesondheid

Wêreldgesondheidsdag: Besnoeiings in begroting bedreig reg op gesondheid

Wêreldgesondheidsdag  is op 7 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde...

Lees verder
Prof Stephen Matope help om die toekoms te bou deur additiewe vervaardiging

Prof Stephen Matope help om die toekoms te bou deur additiewe vervaardiging

​Prof Stephen Matope van die Departement Bedryfsingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 4 April 2024 sy...

Lees verder
Magisterstudent oorkom verskeie struikelblokke om met onderskeiding te gradueer in ’n veld wat haar ‘gekies’ het

Magisterstudent oorkom verskeie struikelblokke om met onderskeiding te gradueer in ’n veld wat haar ‘gekies’ het

Vir iemand wat aanvanklik gedink het spraakterapie behels om mense te leer hoe om toesprake te skryf, het Ntokozo Ndlovu uitgeblink en haar meestersgraad in...

Lees verder