Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Internasionale werkswinkel fokus op bestuur van indringerspesies in beskermde gebiede

Internasionale werkswinkel fokus op bestuur van indringerspesies in beskermde gebiede

​Ekoloë van 17 lande en ses kontinente het onlangs in Stellenbosch bymekaargekom om kennis en beste praktykbenaderings tot die bestuur van indringerspesies in...

Lees verder
Opedag: 'n dawerende sukses

Opedag: 'n dawerende sukses

Die Afdeling Studentesake (STS) se jaarlikse Opedag op Tygerberg-kampus was weereens 'n geweldige sukses om studente van waardevolle inligting te voorsien...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch en Universiteit van Groningen versterk hulle strategiese vennootskap

Universiteit Stellenbosch en Universiteit van Groningen versterk hulle strategiese vennootskap

​'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het van 7 tot 12 April 2024 die Universiteit van Groningen (UG) besoek om die twee instellings se...

Lees verder
Gesamentlike verklaring deur die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Groningen

Gesamentlike verklaring deur die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Groningen

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) is verbind tot die internasionalisering van hoër onderwys en die bou van volhoubare...

Lees verder
Hoogtepunte van die SUPAN-konferensie

Hoogtepunte van die SUPAN-konferensie

​Die Universiteit Stellenbosch professionele assistente-netwerk (in Engels SUPAN) se 5de jaarlikse byeenkoms sedert die ontstaan daarvan in 2019 het op Vrydag...

Lees verder
Die US versamel en herlei meer as 1 000 ton afval jaarliks weg van stortingsterreine

Die US versamel en herlei meer as 1 000 ton afval jaarliks weg van stortingsterreine

  • ​Die US se gesentraliseerde materiaalherwinningsfasiliteit (MRF) op die Stellenbosch-kampus het in 2023 meer as 1 000 ton afval van stortingsterreine gesorteer...
Lees verder