Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Universiteit Stellenbosch is eerste Afrika-instelling wat voedselvolhoubaarheid met koolstofnasporingsagteware dryf

Universiteit Stellenbosch is eerste Afrika-instelling wat voedselvolhoubaarheid met koolstofnasporingsagteware dryf

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se voldoenings- en spysenieringskantoor het 'n vennootskap met die Sweeds-gebaseerde afwentelmaatskappy Klimato aangegaan...

Lees verder
Ons moet ons demokrasie koester en verdedig

Ons moet ons demokrasie koester en verdedig

Vanjaar is die 30ste herdenking van demokrasie in Suid-Afrika. In die vooruitskouing op ons nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei sowel as die...

Lees verder
Prof Frank Tanser kyk in diepte na MIV-stryd in Suid-Afrika

Prof Frank Tanser kyk in diepte na MIV-stryd in Suid-Afrika

Prof Frank Tanser, Direkteur van Bevolkingsgesondheidsinnovasie in die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap en...

Lees verder
Wêreldboekdag: Die beste metodes om kinders te leer lees

Wêreldboekdag: Die beste metodes om kinders te leer lees

Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times verskaf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie enkele...

Lees verder
Chemiedosent op koers na geldinsamelingsteiken van R60 000 vir studente-onderrig

Chemiedosent op koers na geldinsamelingsteiken van R60 000 vir studente-onderrig

​​Nadat sy 'n uitmergelende 600 km oor ses dae met 'n geskeurde heuplabrum en die ondersteuning van haar vier kinders – insluitende haar jongste wat net 12...

Lees verder
Innoverende benaderings nodig om opvoedkundige, maatskaplike uitdagings aan te spreek

Innoverende benaderings nodig om opvoedkundige, maatskaplike uitdagings aan te spreek

Wêreldkreatiwiteits- en Innovasiedag is op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid...

Lees verder