Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Dr Shannon Bishop-Swart deel ervarings van haar PhD-studies

Dr Shannon Bishop-Swart deel ervarings van haar PhD-studies

​D​r Shannon Bishop-Swart het haar PhD in Opvoedkunde in Maart 2024 verwerf. Sy deel haar ervarings tydens hierdie reis.

Dr Bishop-Swart het 'n BA-graad in...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Lamese Chetty

ʼn Dag in die Lewe: Lamese Chetty

Lamese Chetty is 'n akademiese adviseur wat ʼn unieke ondersteunende rol by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe speel. Talle studente wat...

Lees verder
Senaat stem oor Gaza-resolusie

Senaat stem oor Gaza-resolusie

Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) respekteer en handhaaf die beginsels van veiligheid en vryheid van assosiasie soos vervat in ons...

Lees verder
Tulio de Oliveira verskyn op TIME100 Gesondheidslys vir 2024

Tulio de Oliveira verskyn op TIME100 Gesondheidslys vir 2024

TIME Magazine het prof Tulio de Oliveira in sy eerste 2024 TIME100 Health-lys erken, 'n nuwe jaarlikse lys wat 100 individue vier wat vanjaar die meeste impak...

Lees verder
Nuwe rotskunswerk by US se Tygerberg-kampus 'n simbool van diversiteit en verandering

Nuwe rotskunswerk by US se Tygerberg-kampus 'n simbool van diversiteit en verandering

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag 'n betekenisvolle nuwe kunsinstallasie by die ingang van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Lees verder
Prof Thuli Madonsela besin oor 30 jaar van demokrasie

Prof Thuli Madonsela besin oor 30 jaar van demokrasie

Prof Thuli Madonsela, Direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), onthou nog baie goed waar sy 30 jaar gelede op 27 April 1994 was – die dag toe...

Lees verder