Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Polimeerinnoveerder help transformeer wêreld van geneeskunde

Polimeerinnoveerder help transformeer wêreld van geneeskunde

Hoewel sy van jongs af aangemoedig is om ʼn mediese dokter te word, het dr Gestél Kuyler van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Khanyisa Xinwa

ʼn Dag in die Lewe: Khanyisa Xinwa

Khanyisa Xinwa is die Studente-ondersteuningskoördineerder by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, waar sy...

Lees verder
Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien

Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien

Die krag van visuele stories was tasbaar by die onlangse opening van 'n uitstalling by die Universiteit Stellenbosch (US) wat die publiek toegang bied tot 'n...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala

ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala

As een van die dryfvere agter die Luister-, Leef- en Leer-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) maak Enos Lekala ʼn groot verskil aan...

Lees verder
Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind

Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind

​Prokureur Neville Naidoo het die belangrike taak om enige regsuitdagings en potensiële risiko's wat oor die Universiteit Stellenbosch (US) se pad kom, aan te...

Lees verder