Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Navorsers kry nie meer maklik toegang tot sosialemedia-data

Navorsers kry nie meer maklik toegang tot sosialemedia-data

In onlangse jare het sosialemedia-platforms navorsers se toegang tot hul toepassingsprogrammeringskoppelvlakke (API's) beperk. Hierdie API's stel navorsers in...

Lees verder
Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD)

Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD)

​Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD)

Internasionale Museumdag word jaarliks op 18 Mei gevier. Vanjaar se tema is...

Lees verder
Biblioteeknavorsingsweek 'n ‘baken van inspirasie’ vir navorsingsuitnemendheid

Biblioteeknavorsingsweek 'n ‘baken van inspirasie’ vir navorsingsuitnemendheid

​Die belangrikheid van die strewe na uitnemendheid in alle aspekte van die navorsingsproses val vandeesweek onder die soeklig by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Internasionale Verpleegstersdag: Verpleegsters die hoeksteen van gesonde samelewings, florerende ekonomieë

Internasionale Verpleegstersdag: Verpleegsters die hoeksteen van gesonde samelewings, florerende ekonomieë

Internasionale Dag vir Verpleegkundiges is Sondag 12 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg-...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Alwin Mabuza

ʼn Dag in die Lewe: Alwin Mabuza

Alwin Mabuza doen veel meer as sy deel om ondersteuning vir en bewustheid van verskeie geldinsamelingsinisiatiewe, van die jaarlikse 'Giving Day'-veldtog tot...

Lees verder