Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Handré Muller graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap

In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...
Lees verder
Prof Pumla Gobodo-Madikizela aangewys as Templeton-pryswenner vir 2024

Prof Pumla Gobodo-Madikizela aangewys as Templeton-pryswenner vir 2024

Vanjaar se wenner van die Templeton-prys is prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die SARChI-leerstoel in gewelddadige geskiedenisse en historiese trauma...

Lees verder
Nadine Moodie bring jeugdige uitnemendheid na leierskap van US Raad

Nadine Moodie bring jeugdige uitnemendheid na leierskap van US Raad

Om terug te keer na die Universiteit Stellenbosch (US) voel altyd vir Nadine Moodie asof sy huis toe kom. Die nuutaangewese ondervoorsitter van die Universiteit...

Lees verder
Voortreflike jaar vir FGGW navorsingswetenskaplike

Voortreflike jaar vir FGGW navorsingswetenskaplike

Dr Nabila Ismail, 'n navorsingswetenskaplike by die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika, het 'n merkwaardige jaar van...

Lees verder
ʼn Ander soort vennootskap nodig om SA se kwesbare omgewing te beskerm

ʼn Ander soort vennootskap nodig om SA se kwesbare omgewing te beskerm

​Samewerkende omgewingsbestuur is ʼn sleutelbenadering om die uitdagings aan te pak wat gestel word deur die dinamiek en onsekerhede wat verband hou met die...

Lees verder
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Institusionele nuus

US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- ...

Lees verder
Konferensie om die gebruik van ras in SA akademie aan te pak

Konferensie om die gebruik van ras in SA akademie aan te pak

​Wat onderrig akademiese vakrigtings oor ras en ondersteun navorsingspraktyke in Suid-Afrika problematiese gebruike van ras en ander menslike kategoriserings in...

Lees verder