Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: Henk Oets
Persverklaring
SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap
In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...