Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Handré Muller graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap

In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...
Lees verder
R28 miljoen Fogarty-toelae versterk bioinformatika-opleiding in Afrika

R28 miljoen Fogarty-toelae versterk bioinformatika-opleiding in Afrika

Professore Marlo Möller en Samantha Sampson van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het 'n R28 miljoen-toekenning...

Lees verder
A-gradering vir prof Herman Wasserman bevestig internasionale standaard van navorsing aan die US

A-gradering vir prof Herman Wasserman bevestig internasionale standaard van navorsing aan die US

Die voorsitter van die Departement Joernalistiek, prof Herman Wasserman, het hom internasionaal onder die leiers op sy gebied gevestig met die onlangse A...

Lees verder
Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op Sondag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sara Grobbelaar van die...

Lees verder
Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat sy Rektoraat die finale verslag van die paneel wat aangestel is om die Wilgenhof-aangeleentheid te hersien...

Lees verder
Nuwe boek plaas die “lener van die laaste uitweg” onder die vergrootglas

Nuwe boek plaas die “lener van die laaste uitweg” onder die vergrootglas

  • ​Prof Stan du Plessis, die Universiteit Stellenbosch se Uitvoerende Bedryfshoof, was die medeskrywer van ʼn nuwe boek oor hoe belangrik sentrale banke se...
Lees verder