Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Handré Muller graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

SU-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap

In 2019 het ’n groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) ’n klaskamer by die Hoërskool Lückhoff op Stellenbosch binnegestap om praktiese werk in...
Lees verder
Internasionale afvaardigingsbesoek van Universiti Teknical Malaysia Melaka (UTEM)

Internasionale afvaardigingsbesoek van Universiti Teknical Malaysia Melaka (UTEM)

​Op Vrydag, 28 Junie, het Robert Kotzé, Senior Direkteur van US Internasionaal, 'n afvaardiging van Universiti Teknikal Malaysia Melaka (UTeM) na Stellenbosch...

Lees verder
Hartklop van onderrig en leer by FGGW

Hartklop van onderrig en leer by FGGW

In die hart van onderrig in geneeskunde en gesondheidswetenskappe lê 'n brandende vraag: Wat dryf uitnemendheid en innovasie in onderrig? By die Universiteit...

Lees verder
KMMO’s benodig bemagtigende ekonomiese omgewing om te floreer

KMMO’s benodig bemagtigende ekonomiese omgewing om te floreer

Klein, Mikro- en Mediumgrootte Ondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In 'n meningsartikel vir Business Report skryf Goosain Solomon van die...

Lees verder
“Gatherings in Biosemiotics” bied unieke platform vir samekoms van bioloë en sosiale wetenskaplikes

“Gatherings in Biosemiotics” bied unieke platform vir samekoms van bioloë en sosiale wetenskaplikes

​Die 24ste “Gatherings in Biosemiotics" is onlangs by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein, Suid-Afrika aangebied – die eerste keer dat hierdie...

Lees verder
GSL-studente in diens aan plaaslike gemeenskap

GSL-studente in diens aan plaaslike gemeenskap

​Die leerders by die Primêre Skool Nondzame op Pniel baljaar nou op 'n volledig toegeruste speelterrein danksy 'n ruimhartige groep studente wat in die eerste...

Lees verder