Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekoms

Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekoms

Met die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op bewustheid van sosiale impak in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat 'n...

Lees verder
FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatus

FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatus

Die langtermyn-oorlewing van mense hang af van die gesondheid van die planeet, en alle instellings – insluitend opleidingskole vir gesondheidswerkers – speel 'n...

Lees verder
Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsit

Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsit

Internasionale Nelson Mandela-dag word jaarliks op 18 Julie gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Nico Koopman en Chris Jones dat ons Madiba kan...

Lees verder
Rudolph help ander om sukses te behaal

Rudolph help ander om sukses te behaal

Rudolph du Toit, stigter en besturende direkteur van die werwingsmaatskappy, ARVO, was eens op 'n tyd ʼn aspirant gholfspeler, maar deesdae vind hy sy waarde...
Lees verder
ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns

ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns

Liesl Fichardt is nie net 'n top belastingprokureur nie, maar ook 'n voorstander van die kunste. Sy het haarself as 'n leier in die regswêreld gevestig, maar...

Lees verder
RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer

RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer

As daar een ding is wat Suid-Afrika se nuwe regering van nasionale eenheid moet prioritiseer, is dit huishoudings met kinders aan die hoof. Kinders uit hierdie...

Lees verder