Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Dr Anell Stacey Daries ontgin historiese insigte om transformasie te bewerkstellig

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
Nosipiwo Matiwane sentreer gemarginaliseerde stemme

Rabia Abba Omar ondersoek die verband tussen kuns en aktivisme

FGGW mediese student genooi na 77ste Wêreldgesondheidsvergadering

ʼn Finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), Melt Hugo, het onlangs die 77ste Wêreldgesondheidsbyeenkoms (World Health Assembly of WHA) ­–...

Lees verder
Bemagtig haar toekoms en baan die weg na geslagsgelykheid

Terwyl ons tydens Vrouemaand die vordering wat met geslagstransformasie in die samelewing gemaak is vier, moet ons ons ook daartoe verbind om die stereotipes...

Lees verder
Dit is tyd om saam te werk ter bevordering van Suid-Afrikaanse vrouerugby

Terwyl ons Vrouemaand vier, moet ons ook besin oor die vordering wat ons vrouerugbyspelers maak en die verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Ons...

Lees verder