Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
Engels-taalprogram by US baat studente én Suid-Suid-betrekkinge

Engels-taalprogram by US baat studente én Suid-Suid-betrekkinge

Om 'n nuwe taal aan te leer is baie soos om 'n verafgeleë land te besoek: Elke woord ontsluit 'n wêreld van nuwe moontlikhede, en elke sin bou brûe na 'n nuwe...

Lees verder
Studente van US gekies vir gesogte Africa United Youth Orchestra-uitvoering by Carnegie Hall

Studente van US gekies vir gesogte Africa United Youth Orchestra-uitvoering by Carnegie Hall

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek is trots om aan te kondig dat ses van sy talentvolle studente gekies is om by die Africa United Youth...

Lees verder
Nuwe isotoophidrologietegniek onthul geheime van riviervloei

Nuwe isotoophidrologietegniek onthul geheime van riviervloei

​Wetenskaplikes het met behulp van isotoophidrologietegnieke 'n baanbrekersmetode ontwikkel om te bepaal hoe verskillende waterbronne tot riviervloeidinamika...

Lees verder
US dra by tot baanbrekerstudie oor ultra-seldsame siektes

US dra by tot baanbrekerstudie oor ultra-seldsame siektes

In 'n mylpaalstudie wat in Nature Genetics gepubliseer is, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n noemenswaardige rol gespeel in die bevordering van die...

Lees verder
Sosiale media se rol in adolessente se geestesgesondheid steeds onduidelik

Sosiale media se rol in adolessente se geestesgesondheid steeds onduidelik

Hoewel daar 'n effense dog betekenisvolle positiewe verband bestaan tussen angs en depressie by adolessente en die tyd wat hulle op sosiale media spandeer...

Lees verder
Nuwe navorsing oor Alzheimer-middel memantine, werp lig op nuwe meganisme in  handhawing van selgesondheid

Nuwe navorsing oor Alzheimer-middel memantine, werp lig op nuwe meganisme in handhawing van selgesondheid

​Memantine is een van die hoof farmakologiese middels wat voorgeskryf word vir pasiënte wat aan matige tot erge Alzheimer se siekte ly. Desondanks 'n 8,5%...

Lees verder