Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Die US skuif interne ouditfunksie na Senior Direkteur: Bedryf

Die US skuif interne ouditfunksie na Senior Direkteur: Bedryf

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy interne ouditfunksie aan die begin van 2024 geskuif om deel te vorm van die Senior Direkteur: Bedryf, Irfaan Dalvie se...

Lees verder
7th Women’s Day takes us back to our roots

7th Women’s Day takes us back to our roots

For the seventh time this year, more than two hundred women of SU's RC Operations and Finance accepted Prof Stan du Plessis, our COO's invitation to came...

Lees verder
Innovus's Doris Peters receives SARIMA Excellence award

Innovus's Doris Peters receives SARIMA Excellence award

Innovus's Venture Support Manager, Doris Peters, received the Southern African Research and Innovation Management Association (SARIMA) award for professional...

Lees verder
Globale Hongerkrisis in Fokus by US se 2024 Internasionale Konferensie en Spitsberaad oor Maatskaplike Geregtigheid

Globale Hongerkrisis in Fokus by US se 2024 Internasionale Konferensie en Spitsberaad oor Maatskaplike Geregtigheid

​Terwyl die wêreld die verpletterende werklikheid in die gesig staar dat feitlik 2,4 biljoen mense – amper 30% van die wêreldbevolking – nie genoeg toegang tot...

Lees verder
US Professor as direkteur van globale entstofnavorsingsnetwerk aangestel

US Professor as direkteur van globale entstofnavorsingsnetwerk aangestel

Professor Samantha Sampson, 'n bekende tuberkulose (TB)-navorser van die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die Direkteur van die VALIDATE-netwerk...

Lees verder