Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Akademiese bande verstewig: Groningen Universiteit en US bied 2de Equipping-somerskool aan

Akademiese bande verstewig: Groningen Universiteit en US bied 2de Equipping-somerskool aan

Die Universiteit van Groningen, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch, het die tweede suksesvolle Equipping-somerskool: Inklusiewe onderring en...

Lees verder
Dr Therina Theron ontvang SARIMA Toekenning vir Uitnemendheid

Dr Therina Theron ontvang SARIMA Toekenning vir Uitnemendheid

Dr Therina Theron het die SARIMA (Southern African Research and Innovation Management Association – www.sarima.co.za) Toekenning vir Uitnemende Bydrae in...

Lees verder
Demokrasie staar vele uitdagings in gesig

Demokrasie staar vele uitdagings in gesig

Die Internasionale Dag van Demokrasie is op 15 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir...

Lees verder
Auxin: Maatskaplik responsiewe kurrikulums in mediese onderwys: ʼn Studenteperspektief

Auxin: Maatskaplik responsiewe kurrikulums in mediese onderwys: ʼn Studenteperspektief

​U word uitgenooi om die volgende middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Spreker: Dr Anthea Hansen

​Onderwerp...

Lees verder
Our diversity is a rich source of experience for the life of our University

Our diversity is a rich source of experience for the life of our University

It was a great privilege to host once again our RC's seventh Women's Day event on 7 August this year. This event is a highlight on my annual calendar and a...

Lees verder
Mandela Day 2024

Mandela Day 2024

FM makes Sizamile Daycare a colourful and safe place for 60 children in Kayamandi

Every year on 18 July, Mandela Day, the team from Facilities Management...

Lees verder