Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou

Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024.

Ingevolge die U...

Lees verder
Erfenisdag: Ons erfenis nou verweef met ons toekoms

Erfenisdag: Ons erfenis nou verweef met ons toekoms

Suid-Afrikaners het op 24 September Erfenisdag gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Nico Koopman...

Lees verder
Vinger op die pols: Opdatering oor die hernude MBChB-kurrikulum

Vinger op die pols: Opdatering oor die hernude MBChB-kurrikulum

In Februarie 2022 is die hernieude MBChB-kurrikulum geïmplementeer as deel van 'n instellingswye programvernuwingsproses en dit is belyn met nasionale en...

Lees verder
Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe

Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe

Die gesogte Afrika-Oxford (AfOx) Inisiatief Katalisator Toekenning is onlangs toegeken om 'n nuwe navorsingsamewerking tussen navorsers by die Departement...

Lees verder
Wilgenhof: opdaterings

Wilgenhof: opdaterings

Raad verskaf redes (30 September 2024)​

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering van 16 September 2024, kragtens klousule 10(3)(g)...

Lees verder
Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring

Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring

Om te weet hoeveel leeus daar in 'n spesifieke gebied is, is belangrik vir bewaringspogings om die voortbestaan van hierdie ikoniese spesie te verseker. Een...

Lees verder