Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Die evolusie van Bestuurswetenskappe

Die evolusie van Bestuurswetenskappe

SAIMS conference last day
Van L to R:Prof Suzette Viviers, Ms Sabrina Matthee, Prof Johan De Villiers, Prof Johan Fourie, Prof Nic Terblanche

Die Depatement Ondernemingsbestuur aan...

Lees verder
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs

Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs

​Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur 'n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite...

Lees verder
US-chemici ingelyf as genote van SA Chemiese Instituut en Royal Society of SA

US-chemici ingelyf as genote van SA Chemiese Instituut en Royal Society of SA

​Drie chemie-dosente in die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap is ingelyf as genote van die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut...

Lees verder
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word

Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word

​Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit...

Lees verder
Naaswenner: beste MSc-tesis in berekenings- en statistiese wetenskap aan ’n Afrika-universiteit

Naaswenner: beste MSc-tesis in berekenings- en statistiese wetenskap aan ’n Afrika-universiteit

Jacobie Mouton, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch met 'n MSc in Rekenaarwetenskap, was die naaswenner van die 2023 Grace Alele-Williams...

Lees verder
Kom wys jou ondersteuning: Kollig val op talent en #Move4Food

Kom wys jou ondersteuning: Kollig val op talent en #Move4Food

Sluit by ons aan vir 'n aand van ongelooflike talent en goeie gees by ons Oop Mikrofoon-geleentheid! Kom moedig jou kollegas aan terwyl hulle die verhoog betree...

Lees verder