Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
DLTE TLA Seminaar: 24 Oktober 2024

DLTE TLA Seminaar: 24 Oktober 2024

ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar 

U word genooi na die vierde kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir...

Lees verder
The EMS faculty mourns the passing of Tito Mboweni

The EMS faculty mourns the passing of Tito Mboweni

Geen Afrikaanse weergawe van die artikel bestaan.
Lees verder
US-navorsers skitter by L’Oréal-UNESCO Women in Science-toekennings

US-navorsers skitter by L’Oréal-UNESCO Women in Science-toekennings

Drie belowende vroue navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte L'Oréal-UNESCO For Woman in Science-toekennings erken, wat hul...

Lees verder
Geestesgesondheidsdag: Ons moet adolessente se geestelike welstand prioritiseer

Geestesgesondheidsdag: Ons moet adolessente se geestelike welstand prioritiseer

​Adolessensie is ʼn tydperk van ontwikkeling wat geassosieer word met drastiese veranderinge. Benewens pogings om identiteit en onafhanklikheid te vestig, word...

Lees verder
Ontvangers van maatskaplike toelaes weerloos teen informele geldskieters

Ontvangers van maatskaplike toelaes weerloos teen informele geldskieters

Begunstigdes van maatskaplike toelaes, veral bejaardes of enkelmoeders, word steeds geteiken deur ongeregistreerde of informele geldskieters (algemeen bekend as...

Lees verder
MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie

MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie

Twee jong vroue wat as babas aan 'n baanbrekende MIV-studie deelgeneem het, het onlangs 'n impak gemaak by die VIGS 2024-konferensie in München.

Juliana Marais...

Lees verder