Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Wêreldvoedseldag: Reg op kos moet vir almal ʼn werklikheid word

Wêreldvoedseldag: Reg op kos moet vir almal ʼn werklikheid word

Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat veel meer gedoen moet...

Lees verder
Sonkrag-aangedrewe elektriese motorfiets voltooi 6 000 km-reis van Nairobi na Stellenbosch

Sonkrag-aangedrewe elektriese motorfiets voltooi 6 000 km-reis van Nairobi na Stellenbosch

​In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vindingrykheid het 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en slegs deur die son aangedryf word, pas...

Lees verder
FGGW vier uitnemendheid in onderrig en leer

FGGW vier uitnemendheid in onderrig en leer

​​​​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n geleentheid gehou om uitnemendheid in onderrig...

Lees verder
Bemeestering van die Kuns van Grant Writing – Lesse uit die Openbare Plein-werkswinkel

Bemeestering van die Kuns van Grant Writing – Lesse uit die Openbare Plein-werkswinkel

Op Dinsdag 15 Oktober het navorsers, wetenskaplikes en vakkundiges uit verskeie velde bymekaargekom vir 'n insiggewende lesing en werkswinkel oor...

Lees verder
Nobelprys vir Ekonomie aan ontvanger van US-eredoktorsgraad toegeken

Nobelprys vir Ekonomie aan ontvanger van US-eredoktorsgraad toegeken

Die 2024 Nobelprys vir Ekonomie is aan Daron Acemoglu, Simon Johnson en James Robinson toegeken vir hulle navorsing oor hoe instellings gevorm word en hoe dit...

Lees verder
DLTE TLA Seminaar: 24 Oktober 2024

DLTE TLA Seminaar: 24 Oktober 2024

ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar 

U word genooi na die vierde kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir...

Lees verder