Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab

US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab

Prof Kennedy Dzama, Visedekaan vir Navorsing, Nagraadse Studie en Innovasie by die Fakulteit AgriWetenskappe, is aangestel as Voorsitter van die Southern Africa...

Lees verder
Nuwe verslag beklemtoon die impak van vroeë skooltoetrede en geslagsverskille in Suid-Afrikaanse onderwys

Nuwe verslag beklemtoon die impak van vroeë skooltoetrede en geslagsverskille in Suid-Afrikaanse onderwys

​'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch se Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (Resep) lig kritieke uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys...

Lees verder
Derde intensiewe Engelse program versterk vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch en die Ivoorkus

Derde intensiewe Engelse program versterk vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch en die Ivoorkus

​Dit word algemeen aanvaar dat Engels die internasionale taal vir besigheid is. Dit maak nie saak hoe talentvol jongmense in hul studieveld is nie, sonder sterk...

Lees verder
Prof Essop vereer vir transformerende onderrig en visioenêre leierskap

Prof Essop vereer vir transformerende onderrig en visioenêre leierskap

Verlede jaar het op 'n hoë noot vir die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Faadiel Essop en sy gesin afgesluit. Die vooraanstaande akademikus in die...

Lees verder
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika

Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika

​Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die...

Lees verder