Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel 2024 Research for Impact digitale publikasie vry

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel 2024 Research for Impact digitale publikasie vry

Die jongste uitgawe van 'Research for Impact', die digitale navorsingstydskrif van die Afdeling Navorsingsontwikkeling (DRD), is nou aanlyn beskikbaar: 

Hierdie...

Lees verder
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes

Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes

​Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan...

Lees verder
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...

Lees verder
Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder

Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder

​Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media wys prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak...

Lees verder