Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Leer ken jou dosent: Na-ella Khan

Leer ken jou dosent: Na-ella Khan

Ons het met Na-ella Khan, dosent in ouditkunde, gesels oor haar...

Lees verder
Leer ken jou dosent (en waarnemende dekaan): Prof Pieter von Wielligh

Leer ken jou dosent (en waarnemende dekaan): Prof Pieter von Wielligh

Ons het met waarnemende dekaan en dosent in ouditkunde...

Lees verder
Van baniere tot sakkies – US wend Matie-trots aan vir volhoubaarheid

Van baniere tot sakkies – US wend Matie-trots aan vir volhoubaarheid

​​​Eerder as om beskadigde promosiebaniere en vlae ná 'n geleentheid weg te gooi, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n vennootskap met 'n plaaslike NRO...

Lees verder
Sosiale Geregtigheidslesing bied hoop en inspirasie vir onstuimige tye

Sosiale Geregtigheidslesing bied hoop en inspirasie vir onstuimige tye

In 'n inspirerende sosiale geregtigheidslesing het die befaamde sosiale geregtigheid-advokaat Lord Dr Michael Hastings die gehoor van die Universiteit...

Lees verder
Meertaligheid help bevorder inklusiewe onderwys

Meertaligheid help bevorder inklusiewe onderwys

​In ʼn veeltalige land soos Suid-Afrika is dit van kardinale belang is om leerders se verskillende linguistiese repertoriums in onderrig, leer en assessering te...

Lees verder
Die jongste oor studentefinansiering

Die jongste oor studentefinansiering

Beste studente

Die hoëronderwyssektor ervaar nasionaal uitdagings ten opsigte van studentfinansiering, veral NSFAS-kwalifiserende en “verlore middel"-studente...

Lees verder