Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
SMART-program help met sinvolle verandering

SMART-program help met sinvolle verandering

’n Inisiatief wat daarop gemik is om etiese, betrokke en innoverende leerders te help ontwikkel wat na ekonomiese en gemeenskapstransformasie streef, word deur...

Lees verder
Uitdagings en geleenthede van KI-gebruik by die US in die kollig

Uitdagings en geleenthede van KI-gebruik by die US in die kollig

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die transformerende potensiaal van kunsmatige intelligensie (KI) in hoër onderwys onder die loep geneem. Dr...

Lees verder
'n Herleefde Van der Sterr-gebou – 10 jaar later

'n Herleefde Van der Sterr-gebou – 10 jaar later

​​Afrikaanse weergawe van hierdie artikel verskyn binnekort.

​​Sien Englese artikel hier.

Lees verder
Nuwe gesamentlike leerstoel in Berekeningsastronomie bekendgestel

Nuwe gesamentlike leerstoel in Berekeningsastronomie bekendgestel

​'n Langdurige vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) in die Nederlande, is verder versterk met die...

Lees verder
Studentesake personeellid is mede-outeur van gids oor hoe om openbare redevoering te bemeester

Studentesake personeellid is mede-outeur van gids oor hoe om openbare redevoering te bemeester

Lisinda de Jager, a Student Affairs staff member based in the Centre for Student Life and Learning (CSLL), has co-authored Dames en Here (Ladies and Gentlemen)...

Lees verder

Seniors en nagraadse studente tydens Botaniese Tuin geselligheid by die US verwelkom

It is often said that “your network is your net worth," and this sentiment could not have been more fitting for the recent .Net (pronounced "dot net") Soirée...

Lees verder