Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Nuwe boek ondersoek wetenskap en geneeskunde se rol in die post-waarheid-era

Nuwe boek ondersoek wetenskap en geneeskunde se rol in die post-waarheid-era

In ʼn era waar sosiale media-sameswerings met wetenskaplike feite meeding, ondersoek ʼn nuwe boek hoe wetenskaplikes en gesondheidswerkers ʼn toenemend komplekse...

Lees verder
Onderwysuitreik help bemagtig leerders en gemeenskap

Onderwysuitreik help bemagtig leerders en gemeenskap

’n Inisiatief van die US Skool vir Rekeningkunde om onderwysers se kennis en vaardighede uit te brei, die Teacher Enrichment Programme (TEP), het al duisende...

Lees verder
'n Oggend van ware ubuntu ter viering van US se unieke gevangeniskursus

'n Oggend van ware ubuntu ter viering van US se unieke gevangeniskursus

​In 'n roerende voorbeeld van die krag van onderwys is 'n gevangenis einde verlede jaar in 'n baken van vryheid en hoop omskep. Die merkwaardige...

Lees verder
Maties pak Kaapstad-fietstoer aan vir studente in finansiële nood

Maties pak Kaapstad-fietstoer aan vir studente in finansiële nood

Sowat 80 Maties – die meeste nog – trek eerskomende Sondag 9 Maart die maroen trui oor die kop om ten bate van studente in nood aan die ikoniese Kaapstad...

Lees verder
Die US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid

Die US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid

Die gesondheid en veiligheid van studente is 'n topprioriteit vir die Voedseldienste en Nakomingsafdeling (VD&N) van die Universiteit Stellenbosch (US), wat...

Lees verder
Uitstaande prestasies by Rektor se Toppresteerders-toekennings gevier

Uitstaande prestasies by Rektor se Toppresteerders-toekennings gevier

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope week toppresterende eerstejaarstudente vir hul uitsonderlike matriekuitslae by die jaarlikse...

Lees verder