Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Zimbabwiese aktivis Namatai Kwekweza moedig jeug aan om ‘op te daag’

Zimbabwiese aktivis Namatai Kwekweza moedig jeug aan om ‘op te daag’

​Nadat haar aanhouding op die lughawe in Zimbabwe verlede jaar haar verhoed het om die 12de jaarlikse Frederick Van Zyl Slabbert-gedenklesing te lewer, kon die...

Lees verder
Viering van top akademiese presteerders in Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe.

Viering van top akademiese presteerders in Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe.

​Die hoogtepunt van die 2024-akademiese jaar en die gradeplegtigheid van die 4-jaar BSc Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe-studente was ekstra spesiaal...

Lees verder
Stellenbosch Universiteit se Wood App word fisies.

Stellenbosch Universiteit se Wood App word fisies.

​​​Die toenemende belangstelling van argitekte en professionele persone in huisbou in die ontwerp en konstruksie met hout het die Wood App-span aangespoor om 'n...

Lees verder
US fisioloë gekies vir internasionale mentorskapprogram

US fisioloë gekies vir internasionale mentorskapprogram

​Twee jong opkomende wetenskaplikes in die Universiteit Stellenbosch se Departement Fisiologiese Wetenskappe, Dr. Bali Sishi en Dr. Shireen Mentor, is lid van...

Lees verder
Internasionale Vrouedag: US-kenners fokus op belangrike uitdagings vir vroue

Internasionale Vrouedag: US-kenners fokus op belangrike uitdagings vir vroue

Seksuele geweld, vroue se gesondheid, en die bevordering van vroue in die werkplek. Hierdie is van die belangrike uitdagings waarop kenners aan die Universiteit...

Lees verder
550 nagraadse studente landwyd woon jaarlikse Koderingsomerskool by

550 nagraadse studente landwyd woon jaarlikse Koderingsomerskool by

​Meer as 550 voor- en nagraadse studente aan 28 Suid-Afrikaanse universiteite is opgelei in die grondbeginsels van wetenskaplike rekenaar- en datawetenskap...

Lees verder