Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Nuwe behandelings vir chroniese niersiekte is belowend, maar duur en ontoeganklik

Nuwe behandelings vir chroniese niersiekte is belowend, maar duur en ontoeganklik

Wêreldnierdag word elke jaar op die tweede Donderdag van Maart (13 Maart in 2025) gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia...

Lees verder
Doeltreffende kommunikasie: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding

Doeltreffende kommunikasie: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding

Hierdie werksessie beoog om dosente met die nodige aanbiedingsvaardighede toe te rus om selfversekerde openbare sprekers te word. Deelnemers sal sowel...

Lees verder
US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys

Institusionele nuus

US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in...

Lees verder
Nuwe kuilvissie-spesie in Kenia reeds kritiek bedreig

Nuwe kuilvissie-spesie in Kenia reeds kritiek bedreig

​'n Kritiek bedreigde nuwe kuilvissie-spesie wat in 2017 en 2018 in 'n antieke woud in Kenia gevind is, is nou in die vaktydskrif Zootaxa beskryf.

Nothobranchius...

Lees verder
#GivingMaties-veldtog skop af: ’n Oproep om aksie vir studentesteun

#GivingMaties-veldtog skop af: ’n Oproep om aksie vir studentesteun

Die Universiteit Stellenbosch (US) doen opnuut 'n beroep op personeel, studente, alumni, en vriende van die Universiteit om byeen te kom vir die US se jaarlikse...

Lees verder
​#GivingMaties-veldtog skop af: 'n Oproep om aksie vir studentesteun