Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

​Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...

Lees verder
KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking

KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Sprekers: Sharon Malan, Lennox Olivier...

Lees verder
US Internasionaal plaas die kollig op Verantwoordelike Internasionalisering op hul 22ste SIAN-konferensie

US Internasionaal plaas die kollig op Verantwoordelike Internasionalisering op hul 22ste SIAN-konferensie

Dit het in 2003 as 'n klein "familievergadering" begin en oor die jare ontwikkel in 'n jaarlikse geleentheid, met 104 afgevaardigdes van 67 universiteite oor 36...

Lees verder
Afrika dra aktief by tot globale geleerdheid en is gereed om akademiese samewerking te hervorm en billike vennootskappe te bewerkstellig

Afrika dra aktief by tot globale geleerdheid en is gereed om akademiese samewerking te hervorm en billike vennootskappe te bewerkstellig

Afrika is op 'n deurslaggewende oomblik en gereed om akademiese samewerking te hervorm om billike voordele vir instellings, navorsers en studente regoor die...

Lees verder
Driedubbele heliks-byeenkoms versterk bande tussen die Universiteite van Stellenbosch en Groningen

Driedubbele heliks-byeenkoms versterk bande tussen die Universiteite van Stellenbosch en Groningen

In 'n wêreld gekenmerk deur politieke onstuimigheid, oorloë en geopolitieke onsekerhede, is dit belangriker as ooit vir universiteite wêreldwyd om hul...

Lees verder