Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Suid-Afrika en China vestig ’n ultraveilige kwantumsatellietverbinding oor ’n rekordafstand van 12 900 km

Suid-Afrika en China vestig ’n ultraveilige kwantumsatellietverbinding oor ’n rekordafstand van 12 900 km

​Wetenskaplikes van Suid-Afrika en China het suksesvol die langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding ter wêreld – wat oor 'n afstand van...

Lees verder
Opskrif: Leer ken jou dosent: Ulrike Kussing (Logistiek en Voorsieningskettingbestuur)

Opskrif: Leer ken jou dosent: Ulrike Kussing (Logistiek en Voorsieningskettingbestuur)

Wat het jou laat besluit om ʹn akademikus/dosent te word?

Onderrig is in my bloed. Aan my ma se kant van die familie het ons ʹn lang geskiedenis van óf...

Lees verder
Stias vier sy silwerjubileum in styl

Stias vier sy silwerjubileum in styl

​Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (Stias) het sy silwerjubileum gedenk met ʼn grootse viering van 25 jaar se baanbrekersnavorsing, intellektuele...

Lees verder
Klimaatsverwarming plaas woestynakkedisse in ’n “lewenskoste”-knyp

Klimaatsverwarming plaas woestynakkedisse in ’n “lewenskoste”-knyp

​Klimaatsverwarming het tot gevolg dat woestynakkedisse in tropiese en subtropiese streke soos die Kgalagadi-woestyn in Suid-Afrika, meer energie spandeer om te...

Lees verder
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

​Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...

Lees verder
Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer

Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer

Sowat 170 pasiënte van die Swartland-distrik het 'n broodnodige gesondheidsorghupstoot ontvang toe die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde...

Lees verder