Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Clio and KD Sass on their graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag

In die vroeë 1980’s het ʼn jong mediese student se drome in duie gestort. As ʼn aktivis wat teen die ongeregtighede van apartheid betoog het, is Patricia Grace...
Lees verder
Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek

Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek

'n Baie spesiale jong man is Maandag by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheid luidkeels deur twee "gesinne" toegejuig. Toe Ubaid Abrahams...

Lees verder
Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut

Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut

Prof. Wesaal Khan is met ingang Januarie 2025 as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut aangestel (SUWI).

Prof. Khan is 'n...

Lees verder
Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig

Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig

Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op...

Lees verder
US se Maart-gradeweek begin op 'n hoë noot met spesiale optrede deur SA jazzlegende

US se Maart-gradeweek begin op 'n hoë noot met spesiale optrede deur SA jazzlegende

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheidsweek begin op 'n hoë noot met die jazz-ikoon Jonathan Butler, wat 'n eregraad ontvang vir sy...

Lees verder
US-dosent terug in die saal om R100 000 vir studente in nood in te samel

US-dosent terug in die saal om R100 000 vir studente in nood in te samel

​Een gesin. Tien fietsryers. Ses dae. Seshonderd kilometer.

Dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), is terug in die geldinsamelingsaal...

Lees verder
Die prys van akkreditasie: Wat is bestuurskole bereid om op te offer?

Die prys van akkreditasie: Wat is bestuurskole bereid om op te offer?

Ek skryf hierdie meningsartikel op ’n kritieke oomblik, nie net vir bestuursonderrig nie, maar vir die groter stryd om geregtigheid in Suid-Afrika en elders...

Lees verder