Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Thembani Dube, a lecturer in the Department of History at SU, capped her sister, Sukoluhle Linda Duba, a junior lecturer at the Department of Economics, on graduation day.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Linda Dube hou aan speel deur verlies om haar meestersgraad te verwerf

Sukoluhle Linda Dube het in die vroeë oggendure van 4 Desember 2024 in die middel van 'n sokkertoernooi in Kimberley waar sy die Universiteit Stellenbosch (US)...
Lees verder
Dr Tjaart van der Walt photographed at the Coetzenburg Centre where he received his honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
Dr Olive Shisana photographed at the Coetzenburg Centre where she received her honorary doctorate.
Image by: Henk Oets
Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien

Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien

Die krag van visuele stories was tasbaar by die onlangse opening van 'n uitstalling by die Universiteit Stellenbosch (US) wat die publiek toegang bied tot 'n...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala

ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala

As een van die dryfvere agter die Luister-, Leef- en Leer-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) maak Enos Lekala ʼn groot verskil aan...

Lees verder
Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind

Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind

​Prokureur Neville Naidoo het die belangrike taak om enige regsuitdagings en potensiële risiko's wat oor die Universiteit Stellenbosch (US) se pad kom, aan te...

Lees verder
US Museum bied boekbekendstelling aan ter viering van Suid-Afrikaanse vroue

US Museum bied boekbekendstelling aan ter viering van Suid-Afrikaanse vroue

'n Koffietafelboek ter viering van Suid-Afrika se formidabele vroue is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Die US Museum, in...

Lees verder
Wetenskap-, AgriWetenskappe-, Gesondheidswetenskappe-studente seëvier in US se FameLab-uitdun

Wetenskap-, AgriWetenskappe-, Gesondheidswetenskappe-studente seëvier in US se FameLab-uitdun

Tallulah Glasby, 'n meestersgraadstudent in mikro-ekologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die US-uitdun van die 2024 nasionale FameLab-kompetisie...

Lees verder