Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Afrika-vernuf in elektriese motorfietsekspedisie van Nairobi na Stellenbosch ten toon gestel

Afrika-vernuf in elektriese motorfietsekspedisie van Nairobi na Stellenbosch ten toon gestel

​In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, die lang pad...

Lees verder
Professor Tulio de Oliveira vereer met 2024-eretoekenning by SR-massareünie

Professor Tulio de Oliveira vereer met 2024-eretoekenning by SR-massareünie

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, in samewerking met die Klub vir Oud-Studenteraadsvoorsitters, het tydens die...

Lees verder
Universiteite en Wes-Kaapse regering vat hande om pasiëntwaglyste in Sentraal-Karoo die hoof te bied

Universiteite en Wes-Kaapse regering vat hande om pasiëntwaglyste in Sentraal-Karoo die hoof te bied

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) werk saam met die Wes-Kaapse Regering Departement van Gesondheid en Welstand en...

Lees verder
Akademiese bande verstewig: Groningen Universiteit en US bied 2de Equipping-somerskool aan

Akademiese bande verstewig: Groningen Universiteit en US bied 2de Equipping-somerskool aan

Die Universiteit van Groningen, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch, het die tweede suksesvolle Equipping-somerskool: Inklusiewe onderring en...

Lees verder
Dr Therina Theron ontvang SARIMA Toekenning vir Uitnemendheid

Dr Therina Theron ontvang SARIMA Toekenning vir Uitnemendheid

Dr Therina Theron het die SARIMA (Southern African Research and Innovation Management Association – www.sarima.co.za) Toekenning vir Uitnemende Bydrae in...

Lees verder
Demokrasie staar vele uitdagings in gesig

Demokrasie staar vele uitdagings in gesig

Die Internasionale Dag van Demokrasie is op 15 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir...

Lees verder