Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe

Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe

Die gesogte Afrika-Oxford (AfOx) Inisiatief Katalisator Toekenning is onlangs toegeken om 'n nuwe navorsingsamewerking tussen navorsers by die Departement...

Lees verder
Wilgenhof: opdaterings

Wilgenhof: opdaterings

Raad verskaf redes (30 September 2024)​

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering van 16 September 2024, kragtens klousule 10(3)(g)...

Lees verder
Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring

Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring

Om te weet hoeveel leeus daar in 'n spesifieke gebied is, is belangrik vir bewaringspogings om die voortbestaan van hierdie ikoniese spesie te verseker. Een...

Lees verder
Prof Sope Williams lê die naakte werklikheid van seksuele korrupsie bloot

Prof Sope Williams lê die naakte werklikheid van seksuele korrupsie bloot

Prof Sope Williams van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, ʼn toonaangewende kenner in openbare verkryging, anti-korrupsie en...

Lees verder
Prof Jonathan Jansen besin oor leierskap en versoening by boekbekendstelling

Prof Jonathan Jansen besin oor leierskap en versoening by boekbekendstelling

Jonathan Jansen, uitgelese professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs sy memoires, Breaking Bread, by die US Museum bekend...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch presteer by EDHE Intervarsity streekskompetisie 2024

Die Universiteit Stellenbosch presteer by EDHE Intervarsity streekskompetisie 2024

Afrika se mediaan ouderdom is tans 19,7 jaar en 63 persent van Suid-Afrika se bevolking is jonger as 35 jaar. Hierdie demografie bied 'n uitdaging en 'n...

Lees verder